| soöloog [boodskap #130136] |
Wo., 04 Maart 2020 10:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soöloog
Afbreking: soö•loog
Selfstandige naamwoord: soöloog
Meervoud: soöloë
Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat 'n studie van diere maak. 'n Dierkundige.
Gebruik:
• Die jong soöloog het later professor in anatomie geword.
Sinoniem:
• dierkundige
Hiperoniem:
• bioloog
Verwant:
• soölogie
Vertaling:
Engels: zoologist
Nederlands: zoöloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|