sluipmoordenaar [boodskap #130132] |
Wed, 04 March 2020 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sluipmoordenaar
Afbreking: sluip•moor•de•naar
Samestelling: sluip + moordenaar
Selfstandige naamwoord: sluipmoordenaar
Meervoud: sluipmoordenaars
Betekenis:
• Iemand wat skelm of onverwags 'n ander om die lewe bring.
Gebruik:
• Die sluipmoordenaar hoef nie te ontsnap na die moord of poging daarvan om as 'n sluipmoordenaar bestempel te word nie.
Vertaling:
Engels: assassin, furtive murderer
Nederlands: sluipmoordenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|