sinikus [boodskap #130131] |
Wed, 04 March 2020 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinikus
Afbreking: sinikus
Selfstandige naamwoord: sinikus
Meervoud: sinikusse, sinici
Betekenis:
• Iemand wat spottend en bitter teenoor sy medemens staan.
Gebruik:
• Die sinikus is iemand wat nooit 'n goeie eienskap in 'n mens raaksien nie, en nooit sal nalaat om 'n slegte eienskap raak te sien nie.
Verwant:
• sinisme
Vertaling:
Engels: cynic
Nederlands: cynicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|