seremoniemeester [boodskap #130129] |
Wed, 04 March 2020 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seremoniemeester
Afbreking: se•re•mo•nie•mees•ter
Samestelling: seremonie + meester
Selfstandige naamwoord: seremoniemeester
Meervoud: seremoniemeesters
Verkleinwoord: seremoniemeestertjie
Meervoud van verkleining: seremoniemeestertjies
Betekenis:
• Iemand wat by plegtighede die leiding neem, gaste verwelkom en ordereëlings afkondig.
Gebruik:
• Terwyl baie mense 'n seremoniemeester beskou as die man-met-die-mikrofoon wat grappies vertel, is hierdie grapkas eintlik 'n sleutelfiguur by elke troue.
Vertaling:
Engels: master of ceremonies
Nederlands: ceremoniemeester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|