masochis [boodskap #130128] |
Wed, 04 March 2020 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
masochis
Afbreking: ma•so•chis
Selfstandige naamwoord: masochis
Meervoud: masochiste
Betekenis:
• Iemand wat pyn of vernedering geniet. Persoon wat genot put om deur homself of om deur ander seergemaak te word.
Gebruik:
• Hy is 'n mal masochis wat daarvan hou om homself te gesel en te martel.
Antoniem:
• sadis
Verwant:
• masochisme
Vertaling:
Engels: masochist
Nederlands: masochist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|