saboteer [boodskap #130126] |
Wed, 04 March 2020 06:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saboteer
Afbreking: sa•bo•teer
Werkwoord: saboteer
Verlede tyd: het gesaboteer
Betekenis:
• Moedswillig afbreek, verniel of belemmer.
Gebruik:
• Selfs die kragopwekker by die pompstasie is gesaboteer met stukke koper wat uitgebreek is.
Vertaling:
Engels: to sabotage
Nederlands: saboteren
Nota:
• Moenie saboteer (ww.) met saboteur (s.nw.) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|