Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saboteur
saboteur [boodskap #130125] Wed, 04 March 2020 05:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saboteur
Afbreking: sa•bo•teur


Selfstandige naamwoord: saboteur
Meervoud: saboteurs
Verkleinwoord: saboteurtjie
Meervoud van verkleining: saboteurtjies

Betekenis:
• Iemand wat sabotasie pleeg. Persoon wat moedswillig dinge verniel of sake belemmer.

Gebruik:
• Die saboteur put genot daaruit om ander te ondermyn of hulle pogings in die wiele te ry, gewoonlik om hom- of haarself beter te laat lyk.

Sinoniem:
• ondermyner

Verwant:
• sabotasie
• saboteer

Vertaling:
Engels: saboteur
Nederlands: saboteur

Nota:
• Moenie saboteur (s.nw.) met saboteer (ww.) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rojalis
Volgende onderwerp: saboteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:16:05 UTC 2025