rojalis [boodskap #130124] |
Wed, 04 March 2020 05:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rojalis
Afbreking: ro•ja•lis
Selfstandige naamwoord: rojalis
Meervoud: rojaliste
Betekenis:
• Aanhanger van 'n koningshuis of monargie.
Gebruik:
• Die nuus dat die senior lede van die Britse koningshuis al hoe dunner gesaai is, sal rillings by enige rojalis se ruggraat laat afloop.
Sinoniem:
• koningsgesinde
Antoniem:
• republikein
Vertaling:
Engels: royalist
Nederlands: royalist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|