Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suksesvol
suksesvol [boodskap #130122] Tue, 03 March 2020 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suksesvol
Afbreking: suk•ses•vol


Byvoeglike naamwoord: suksesvol
Vergrotende trap: suksesvoller
Oortreffende trap: suksesvolste
Attributief: suksesvolle

Betekenis:
• Wat met sukses gepaardgaan.

Gebruik:
• Die operasie was suksesvol gewees.

Sinoniem:
• geslaagd
• voorspoedig

Antoniem:
• onsuksesvol

Vertaling:
Engels: successful
Nederlands: succesvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resensent
Volgende onderwerp: fobie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:56:18 UTC 2025