resensent [boodskap #130121] |
Tue, 03 March 2020 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resensent
Afbreking: re•sen•sent
Selfstandige naamwoord: resensent
Meervoud: resensente
Betekenis:
• Iemand wat 'n nuwe produk resenseer. Persoon wat 'n deskundige en onafhanklike beoordeling van 'n produk (soos 'n boek of fliek) gee.
Gebruik:
• Die resensent speel 'n belangrike rol in die kommunikasieproses tussen skrywer en leser omdat die resensent 'n eerste of vroeë oordeel oor 'n nuwe werk lewer en sodoende lesers se keuse van leesstof kan beïnvloed.
Afgelei:
• boekresensent
• fliekresensent
Vertaling:
Engels: critic, reviewer
Nederlands: recensent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|