Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekruut
rekruut [boodskap #130118] Tue, 03 March 2020 19:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekruut
Afbreking: re•kruut


Selfstandige naamwoord: rekruut
Meervoud: rekrute

Betekenis:
• Iemand wat hom by die leër of polisie aangesluit het.

Gebruik:
• Gedurende die eerste drie maande ondergaan die rekruut oriëntasie en fisieke opleiding.

Sinoniem:
• nuweling

Vertaling:
Engels: recruit
Nederlands: rekruut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mynbou
Volgende onderwerp: renegaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:48:34 UTC 2025