Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mynbou
mynbou [boodskap #130117] Tue, 03 March 2020 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mynbou
Afbreking: myn•bou


Selfstandige naamwoord: mynbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die aktiwiteite en prosesse om delfstowwe te ontgin.

Gebruik:
Mynbou in 'n breër sin sluit ook die ekstraksie van nie-hernubare bronne soos ru-olie, petroleum en aardgas in.
• Die veiligheid in myne is 'n bron van kommer, maar moderne praktyke van mynbou het veiligheid heelwat verbeter.

Afgelei:
• mynbouers
• mynboukunde
• mynboukundig
• mynboukundige
• mynbouland
• mynbouskool

Vertaling:
Engels: mining
Nederlands: mijnbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anagram
Volgende onderwerp: rekruut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:35:40 UTC 2025