Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anagram
anagram [boodskap #130116] Tue, 03 March 2020 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
anagram
Afbreking: a•na•gram


Selfstandige naamwoord: anagram
Meervoud: anagramme
Verkleinwoord: anagrampie
Meervoud van verkleining: anagrampies

Betekenis:
• 'n Woord of sin wat uit presies dieselfde letters bestaan as 'n ander woord of sin in dieselfde taal.

Gebruik:
• Gegewe 'n woord soos "tegnikus" is die volgende anagramme moontlik: suigtenk, gietkuns en kunstige.

Sinoniem:
• letterkeer

Verwant:
• anagrammaties

Vertaling:
Engels: anagram
Nederlands: anagram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: netbalbaan
Volgende onderwerp: mynbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:38:28 UTC 2025