Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » netbalbaan
netbalbaan [boodskap #130115] Tue, 03 March 2020 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Netbalbaan.
'n Netbalbaan.
netbalbaan
Afbreking: net•bal•baan
Samestelling: netbal + baan


Selfstandige naamwoord: netbalbaan
Meervoud: netbalbane
Verkleinwoord: netbalbaantjie
Meervoud van verkleining: netbalbaantjies

Betekenis:
• 'n Reghoekige baan (30.5 meter lank en 15.25 meter breed) waarop netbal gespeel word, met hoepels aan beide kante (38cm in deursnee; 3,05 meter bo die grond).

Gebruik:
• Die netbalbaan is met spreiligte toegerus.

Sinoniem:
• netbalveld

Vertaling:
Engels: netball court
Nederlands: netbalveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: puris
Volgende onderwerp: anagram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:33:27 UTC 2025