puris [boodskap #130114] |
Tue, 03 March 2020 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
puris
Afbreking: pu•ris
Selfstandige naamwoord: puris
Meervoud: puriste
Betekenis:
• Iemand wat suiwerheid nastreef en geen verandering of vernwing tolereer nie, soos 'n voorstaander van taalsuiwerheid.
Gebruik:
• Hy is nie 'n puris as dit by bewaringslandbou kom nie, maar moedig boere aan om gebalanseerd te werk te gaan.
Hiponiem:
• taalpurist
Verwant:
• purisme
• puristies
Vertaling:
Engels: purist
Nederlands: purist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|