Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » risiko
risiko [boodskap #130111] Mon, 02 March 2020 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
risiko
Afbreking: ri•si•ko
Uitspraak: /ˈri.si.kʊə̯/


Selfstandige naamwoord: risiko
Meervoud: risiko's
Verkleinwoord: risiko'tjie
Meervoud van verkleining: risiko'tjies

Betekenis:
• Die moontlike gevaar vir skade.

Gebruik:
• 'n Risikoanalise kan uitgevoer word om te bepaal hoe groot die risiko is, welke risiko's verminder kan word en welke risiko's die mees dringendste aandag vereis.

Hiponiem:
• oorlogsrisiko
• veiligheidsrisiko
• vlugrisiko

Afgelei:
• risikoanalise
• risikobestuur
• risikofaktor
• risikogebied
• risikokapitaal
• risikotoestande

Verwant:
• riskant

Vertaling:
Engels: risk
Nederlands: risico

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omtrap
Volgende onderwerp: prulskrywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:38:33 UTC 2025