Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » predikaat
predikaat [boodskap #130109] Mon, 02 March 2020 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
predikaat
Afbreking: pre•di•kaat


Selfstandige naamwoord: predikaat
Meervoud: predikate
Verkleinwoord: predikaatjie
Meervoud van verkleining: predikaatjies

Betekenis:
• Die punt wat 'n student gedurende die verloop van 'n studiejaar verwerf; jaarpunt.
• (grammatika) Die naamwoordelike deel van die gesegde.
• (wiskunde) 'n Formalisering van 'n proposisie.

Gebruik:
• Studente met 'n predikaat van 40% of meer sal toegelaat word om eksamen te skryf.
• In 'n sin soos "Sannie hardloop" is die predikaat "hardloop", want dit is die woord wat 'n spesifieke staat bevestig omtrent sy argument "Sannie".

Afkorting:
• pred.

Afgelei:
• predikatief
• predikatiewe

Vertaling:
Engels: predicate
Nederlands: predicaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prokureur-generaal
Volgende onderwerp: omtrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:56:16 UTC 2025