primarius [boodskap #130104] |
Mon, 02 March 2020 15:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
primarius
Afbreking: pri•ma•ri•us
Selfstandige naamwoord: primarius
Meervoud: primariusse, primarii
Betekenis:
• Die hoofstudent in 'n manskoshuis.
Gebruik:
• Op Stellenbosch was hy drie jaar lank primarius van die koshuis Wilgenhof, voorsitter van die studenteraad en kaptein van die universiteit se eerste tennisspan.
Antoniem:
• primaria
Afgelei:
• onderprimarius
Afkorting:
• prim.
Vertaling:
Engels: primarius
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|