sitbad [boodskap #130102] |
Mon, 02 March 2020 07:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitbad
Afbreking: sit•bad
Samestelling: sit + bad
Selfstandige naamwoord: sitbad
Meervoud: sitbaddens
Verkleinwoord: sitbadjie
Meervoud van verkleining: sitbadjies
Betekenis:
• 'n Kort bad waarin 'n mens sit.
Gebruik:
• Daar was 'n tweede, kleiner badkamer met 'n sitbad.
Sinoniem:
• bidet
• heupbad
Vertaling:
Engels: hip‐bath, sitz‐bath
Nederlands: zitbad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|