potentaat [boodskap #130100] |
Mon, 02 March 2020 07:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
potentaat
Afbreking: po•ten•taat
Selfstandige naamwoord: potentaat
Meervoud: potentate
Betekenis:
• Iemand met 'n magtige invloed en aanhang.
Gebruik:
• Die regerende party se leier het tot 'n potentaat ontwikkel wie se mag en invloed slegs deur sy teenhanger aan die hoof van die opposisieparty beperk word.
Sinoniem:
• heerser
• gesaghebber
• maghebber
Vertaling:
Engels: potentate, person in power
Nederlands: potentaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|