Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pikador
pikador [boodskap #130099] Mon, 02 March 2020 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pikador steek die bul met sy spies.
'n Pikador steek die bul met sy spies.
pikador
Afbreking: pi•ca•dor


Selfstandige naamwoord: pikador
Meervoud: pikadors
Verkleinwoord: pikadortjie
Meervoud van verkleining: pikadortjies

Betekenis:
• Die lansruiter by 'n stiergeveg. Ruiter by 'n stieregeveg wat die matador help deur die bul (stier) met lanse te steek.

Gebruik:
• Die pikador het van sy perd afgeval.

Wisselvorm:
• picador

Sinoniem:
• lansruiter
• stiervegruiter

Vertaling:
Engels: picador
Nederlands: picador

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polemis
Volgende onderwerp: potentaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:55:10 UTC 2025