plagiaris [boodskap #130097] |
Mon, 02 March 2020 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plagiaris
Afbreking: pla•gi•a•ris
Selfstandige naamwoord: plagiaris
Meervoud: plagiarisse
Betekenis:
• 'n Persoon wat letterdiefstal pleeg; iemand wat 'n ander se woorde of sinne as sy eie aanbied.
Gebruik:
• Die plagiaris sal swaar gestraf word.
Sinoniem:
• letterdief
• plagiator
Verwant:
• plagiaat
Vertaling:
Engels: plagiarist
Nederlands: plagiaris
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|