Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petisionaris
petisionaris [boodskap #130096] Mon, 02 March 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
petisionaris
Afbreking: pe•ti•sio•na•ris


Selfstandige naamwoord: petisionaris
Meervoud: petisionarisse
Verkleinwoord: petisionarissie
Meervoud van verkleining: petisionarissies

Betekenis:
• Iemand wat 'n petisie onderteken.

Gebruik:
• Deur hierdie petisie te onderteken of 'n merk op hierdie petisie te maak, verklaar die petisionaris dat...

Sinoniem:
• smekeling
• suppliant
• supplikant

Vertaling:
Engels: petitioner
Nederlands: petitionaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pessimis
Volgende onderwerp: plagiaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:38:36 UTC 2025