deurwinter [boodskap #130094] |
Sun, 01 March 2020 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurwinter
Afbreking: deur•win•ter
Samestelling: deur + winter
Werkwoord: deurwinter
Verlede tyd: het deurwinter
Betekenis:
• Die winter deurmaak/ deurleef; oorwinter.
Gebruik:
• Die boom deurwinter in immergroen prag.
Vertaling:
Engels: to overwinter
Nederlands: doorwinteren, overwinteren
Byvoeglike naamwoord: deurwinter
Attributief: deurwinterde
Betekenis:
• Baie ervare; wat al baie winters deurgemaak het en weet hoe dinge werk.
Gebruik:
• Ons ouer mense is deurleef en deurwinter, ons verstaan moeilike tye.
Vertaling:
Engels: hardened, toughened, tempered
Nederlands: harden, verstokken, stalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|