perfeksionis [boodskap #130093] |
Sun, 01 March 2020 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perfeksionis
Afbreking: per•fek•sio•nis
Selfstandige naamwoord: perfeksionis
Meervoud: perfeksioniste
Betekenis:
• Iemand wat dinge altyd so perfek as moontlik wil sien.
Gebruik:
• Ek is 'n bietjie van 'n perfeksionis in my werk en wil hê dinge moet 100% reg wees.
Verwant:
• perfeksionisme
• perfeksionisties
Vertaling:
Engels: perfectionist
Nederlands: perfectionist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|