pelgrim [boodskap #130092] |
Sun, 01 March 2020 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pelgrim
Afbreking: pel•grim
Selfstandige naamwoord: pelgrim
Meervoud: pelgrims
Verkleinwoord: pelgrimpie
Meervoud van verkleining: pelgrimpies
Betekenis:
• 'n Persoon wat reis na 'n heilige plek om te aanbid.
Gebruik:
• Die aanvanklike angs oor die onbekende pad, die lang afstande en 'n vreemde slaapplek elk aand ontvorm gou in die pelgrim se gemaksone.
Sinoniem:
• bedevaartganger
Afgelei:
• pelgrimstog
Vertaling:
Engels: pilgrim
Nederlands: pelgrim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|