Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karamel
karamel [boodskap #130091] Sun, 01 March 2020 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Karamel.
Karamel.
karamel
Afbreking: ka•ra•mel


Selfstandige naamwoord: karamel
Meervoud: karamelle, karamels

Betekenis:
• Gebrande suiker.

Gebruik:
Karamel word gemaak deur suiker in 'n pan met 'n dikke bodem langsaam tot 170°C te verhit.

Afgelei:
• karamelgeur
• karamelgeursel
• karamelliseer
• karamelroomys
• karamelsous
• karamelvla

Vertaling:
Engels: caramel, burnt sugar
Nederlands: karamel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pedagoog
Volgende onderwerp: pelgrim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:32:03 UTC 2025