pedagoog [boodskap #130090] |
Sun, 01 March 2020 18:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pedagoog
Afbreking: pe•da•goog
Selfstandige naamwoord: pedagoog
Meervoud: pedagoë
Betekenis:
• Persoon wat hom toewy aan die opvoeding van kinders. Iemand wat 'n deskundige is op die gebied van opvoedkunde.
Gebruik:
• 'n Pedagoog se hoofdoel is om leerders te inspireer om te leer.
Sinoniem:
• opvoedkundige
• opvoeder
Verwant:
• pedagogiek
Vertaling:
Engels: pedagogue
Nederlands: pedagoog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|