pasifis [boodskap #130088] |
Sun, 01 March 2020 16:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pasifis
Afbreking: pa•si•fis
Selfstandige naamwoord: pasifis
Meervoud: pasifiste
Betekenis:
• Iemand wat in beginsel teen oorlog is. 'n Persoon wat na algehele vrede streef.
Gebruik:
• Die pasifis het geweier om militêre diens te verrig.
Verwant:
• pasifisme
• pasifisties
Vertaling:
Engels: pacifist
Nederlands: pacifist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|