pandjiesbaas [boodskap #130087] |
Sun, 01 March 2020 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pandjiesbaas
Afbreking: pand•jies•baas
Selfstandige naamwoord: pandjiesbaas
Meervoud: pandjiesbase
Betekenis:
• Iemand aan wie 'n mens jou besittings kan verpand.
Gebruik:
• As jy geld nodig het, kan jy waardevolle items (soos juwele of 'n musiekinstrument) na die pantjeswinkel neem waar die pandjiesbaas dit sal waardeer en geld aan jou uitbetaal.
Sinoniem:
• pandhuishouer
Vertaling:
Engels: pawnshop owner
Nederlands: pandjesbaas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|