voëlkundige [boodskap #130083] |
Sun, 01 March 2020 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voëlkundige
Afbreking: vo•ël•kun•di•ge
Samestelling: voël + kundige
Selfstandige naamwoord: voëlkundige
Meervoud: voëlkundiges
Betekenis:
• Iemand wat 'n kenner van voëls is.
Gebruik:
• 'n Radar is by die lughawe opgerig wat die voëlkundige aan diens toelaat om die beweging van swaeltjies binne 'n 3,7 km-radius dop te hou.
Sinoniem:
• voëlkenner
• ornitoloog
Vertaling:
Engels: ornithologist
Nederlands: vogelkenner, vogeldeskundige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|