Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ornitoloog
ornitoloog [boodskap #130082] Sun, 01 March 2020 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ornitoloog
Afbreking: or•ni•to•loog


Selfstandige naamwoord: ornitoloog
Meervoud: ornitoloë

Betekenis:
• Iemand wat 'n kenner van voëls is.

Gebruik:
• Phil Hockey was 'n bekende Suid-Afrikaanse ornitoloog en medeskrywer van die boek "Sasol Voëls van Suider-Afrika".

Sinoniem:
• voëlkenner
• voëlkundige

Verwant:
• ornitologie

Vertaling:
Engels: ornithologist
Nederlands: ornitholoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opportunis
Volgende onderwerp: voëlkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:50:21 UTC 2025