opportunis [boodskap #130081] |
Sun, 01 March 2020 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opportunis
Afbreking: op•por•tu•nis
Selfstandige naamwoord: opportunis
Meervoud: opportuniste
Betekenis:
• Iemand wat 'n geleentheid gryp wanneer dit hom voordoen.
Gebruik:
• 'n Jakkals is 'n opperste opportunis wat nie net vars vleis waardeer nie, maar ook "verouderde aas" sal vat as hy die kans gegun word.
Verwant:
• opportunisme
• opportunisties
• opportuniteit
Vertaling:
Engels: opportunist
Nederlands: opportunist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|