Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » optimis
optimis [boodskap #130080] Sun, 01 March 2020 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
optimis
Afbreking: op•ti•mis


Selfstandige naamwoord: optimis
Meervoud: optimiste

Betekenis:
• Iemand wat altyd die blink kant van die lewe sien.

Gebruik:
• Die optimis beweer dat ons in die beste wêreld moontlik lewe, terwyl die pessimis vrees dat dit waar is.

Antoniem:
• pessimis

Afgelei:
• aardsoptimis

Verwant:
• optimisme
• optimisties

Vertaling:
Engels: optimist
Nederlands: optimist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genant
Volgende onderwerp: opportunis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:54:12 UTC 2025