Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genant
genant [boodskap #130079] Sun, 01 March 2020 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
genant
Afbreking: ge•nant


Selfstandige naamwoord: genant
Meervoud: genante

Betekenis:
• Iemand wat dieselfde naam as 'n ander persoon het.

Gebruik:
• My kleinseun is my genant.

Sinoniem:
• naamdraer
• naamgenoot

Vertaling:
Engels: namesake
Nederlands: naamgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naamgenoot
Volgende onderwerp: optimis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:03:07 UTC 2025