Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naamgenoot
naamgenoot [boodskap #130078] Sun, 01 March 2020 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naamgenoot
Afbreking: naam•ge•noot
Samestelling: naam + genoot


Selfstandige naamwoord: naamgenoot
Meervoud: naamgenote
Verkleinwoord: naamgenootjie
Meervoud van verkleining: naamgenootjies

Betekenis:
• Iemand wat dieselfde naam as 'n ander persoon het.

Gebruik:
• Sy is in 'n pienk kombersie toegewikkel en lê knus in haar oumagrootjie en naamgenoot se arms.

Sinoniem:
• genant
• naamdraer

Vertaling:
Engels: namesake
Nederlands: naamgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muiter
Volgende onderwerp: genant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:15:19 UTC 2025