Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muiter
muiter [boodskap #130077] Sun, 01 March 2020 09:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
muiter
Afbreking: mui•ter


Selfstandige naamwoord: muiter
Meervoud: muiters

Betekenis:
• 'n Matroos of soldaat wat teen gesag in opstand kom.

Gebruik:
• Die muiter is oorboord gegooi.

Verwant:
• muitery

Vertaling:
Engels: mutineer
Nederlands: muiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modemaakster
Volgende onderwerp: naamgenoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:41:05 UTC 2025