modemaakster [boodskap #130076] |
Sun, 01 March 2020 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
modemaakster
Afbreking: mo•de•maak•ster
Samestelling: mode + maakster
Selfstandige naamwoord: modemaakster
Meervoud: modemaaksters
Betekenis:
• 'n Dame wat damesklere maak.
Gebruik:
• Die modemaakster glimlag tevrede toe die aanstaande bruid haar nuutste skepping aanpas.
Sinoniem:
• kleremaakster
• modeontwerpster
Antoniem:
• modemaker
Vertaling:
Engels: dressmaker
Nederlands: modemaakster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|