Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matador
matador [boodskap #130072] Sun, 01 March 2020 06:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Matador voor 'n bul.
'n Matador voor 'n bul.
matador
Afbreking: ma•ta•dor


Selfstandige naamwoord: matador
Meervoud: matadors
Verkleinwoord: matadortjie
Meervoud van verkleining: matadortjies

Betekenis:
• Persoon wat die bul (stier) tydens 'n stiergeveg doodmaak.

Gebruik:
• 'n Matador is Saterdag dood toe 'n bul hom tydens 'n stiergeveg in Spanje deurboor het.

Sinoniem:
• stiervegter

Verwant:
• pikador

Vertaling:
Engels: matador, toreador, bullfighter
Nederlands: matador

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ploegbaas
Volgende onderwerp: medepligtige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:48:39 UTC 2025