linguis [boodskap #130069] |
Sun, 01 March 2020 05:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linguis
Afbreking: lin•guis
Selfstandige naamwoord: linguis
Meervoud: linguiste
Betekenis:
• 'n Taalgeleerde. Iemand wat taalkunde beoefen.
Gebruik:
• André Müller, 'n linguis wat meer as 'n dosyn tale praat, bied Klingon-klasse in Switserland aan.
Afgelei:
• linguistevereniging
Verwant:
• linguistiek
• linguisties
Vertaling:
Engels: linguist
Nederlands: linguïst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|