kwekeling [boodskap #130067] |
Sat, 29 February 2020 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwekeling
Afbreking: kwe•ke•ling
Selfstandige naamwoord: kwekeling
Meervoud: kwekelinge
Verkleinwoord: kwekelinkie
Meervoud van verkleining: kwekelinkies
Betekenis:
• Iemand wat opgelei word.
Gebruik:
• 'n Kadet is 'n kwekeling in die weermag.
Sinoniem:
• leerling
• student
Afgelei:
• kwekelingstelsel
Vertaling:
Engels: probationer
Nederlands: kwekeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|