hermiet [boodskap #130064] |
Sat, 29 February 2020 16:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hermiet
Afbreking: her•miet
Selfstandige naamwoord: hermiet
Meervoud: hermiete
Betekenis:
• Iemand wat alleen en in afsondering leef.
Gebruik:
• Leef u soos 'n hermiet en is dit miskien so dat u dit verkies om so op u eie te leef, gelukkig en tevrede met u eie geselskap?
Sinoniem:
• kluisenaar
Vertaling:
Engels: hermit, anchorite
Nederlands: heremiet, kluizenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|