Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jobsbode
jobsbode [boodskap #130060] Sat, 29 February 2020 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
jobsbode
Afbreking: jobs•bo•de
Samestelling: Job + -s- + bode


Selfstandige naamwoord: jobsbode
Meervoud: jobsbodes

Betekenis:
• Iemand wat 'n slegte nuus bring. Persoon wat 'n Jobstyding bring.

Gebruik:
• Elke koerant, elke radioberig is 'n Jobsbode wat spreek van bloed en trane.

Sinoniem:
• ongeluksbode
• onheilsbode
• onheilbringer

Antoniem:
• geluksbode

Verwant:
• jobsbeproewing
• jobsgeduld
• jobstrane
• jobstroos
• jobstrooster
• jobstyding

Vertaling:
Engels: Jobs post, evil messenger
Nederlands: jobsbode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drieakter
Volgende onderwerp: kanselier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:10:49 UTC 2025