jingo [boodskap #130058] |
Sat, 29 February 2020 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jingo
Afbreking: jin•go
Selfstandige naamwoord: jingo
Meervoud: jingo's
Betekenis:
• (verouderd) 'n Afrikaner wat sterk Engelsgesind is.
Gebruik:
• Daar word beweer dat so iets tot die verstand van die Britse Jingo alleen dan sal deurdring wanneer die Unie sig totaal losmaak van en afskei uit die Britse Gemenebes. [Generaal Hertzog]
Verwant:
• jingoïsme
• jingogesind
• jingokoerant
• jingopers
Vertaling:
Engels: jingo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|