hoofregter [boodskap #130054] |
Sat, 29 February 2020 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofregter
Afbreking: hoof•reg•ter
Samestelling: hoof + regter
Selfstandige naamwoord: hoofregter
Meervoud: hoofregters
Verkleinwoord: hoofregtertjie
Meervoud van verkleining: hoofregtertjies
Betekenis:
• Die hoogste regter van 'n geregshof, soos die voorsitter van die appélhof.
Gebruik:
• Die hoofregter se onvanpaste politiekery kan die regbank ruïneer.
Vertaling:
Engels: chief justice
Nederlands: opperrechter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|