Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hengelaar
hengelaar [boodskap #130053] Sat, 29 February 2020 07:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Portret van 'n hengelaar wat 'n vis gevang het.
Portret van 'n hengelaar wat 'n vis gevang het.
hengelaar
Afbreking: hen•ge•laar


Selfstandige naamwoord: hengelaar
Meervoud: hengelaars
Verkleinwoord: hengelaartjie
Meervoud van verkleining: hengelaartjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat hengel (met 'n hoek visvang).

Gebruik:
• Die vis se enigste verweer teen die hengelaar om te hoop die hoek skeur los, of die lyn breek af nadat dit teen skerp onderwaterrotse geskuur het.

Vertaling:
Engels: angler, fisherman
Nederlands: hengelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grafskender
Volgende onderwerp: hoofregter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 20:21:01 UTC 2025