grafskender [boodskap #130052] |
Sat, 29 February 2020 07:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grafskender
Afbreking: graf•sken•der
Samestelling: graf + skender
Selfstandige naamwoord: grafskender
Meervoud: grafskenders
Verkleinwoord: grafskendertjie
Meervoud van verkleining: grafskendertjies
Betekenis:
• Iemand wat grafte moedswillig verniel of vernietig.
Gebruik:
• 'n Grafskender wat skuldig bevind is kan 'n geldboete opgelê of gevangenisstraf van hoogstens drie jaar, of sowel 'n geldboete as gevangenisstraf opgelê word.
Verwant:
• grafskending
• grafskennis
Vertaling:
Engels: grave desecrator
Nederlands: grafschender
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|