glyjakkals [boodskap #130051] |
Sat, 29 February 2020 07:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glyjakkals
Afbreking: gly•jak•kals
Samestelling: gly + jakkals
Selfstandige naamwoord: glyjakkals
Meervoud: glyjakkalse
Verkleinwoord: glyjakkalsie
Meervoud van verkleining: glyjakkalsies
Betekenis:
• Iemand wat verdwyn sonder om sy verpligtinge na te kom. Persoon wat 'n plek verlaat sonder om sy rekening te betaal.
Gebruik:
• Haar ridder op 'n wit perd was toe al die tyd 'n glyjakkals op 'n muil.
Vertaling:
Engels: bilker, con artist
Nederlands: bedrieger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|