Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genie
genie [boodskap #130050] Sat, 29 February 2020 06:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
genie
Afbreking: ge•nie


Selfstandige naamwoord: genie
Meervoud: genieë

Betekenis:
• 'n Besonder intelligente persoon. Iemand wat baie slim of besonder begaafd is.

Gebruik:
• Omdat Albert Einstein se beroemdheid bo die van ander wetenskaplike uitgestaan, het Einstein in die omgangstaal sinoniem geword met iemand van hoë intelligensie, 'n groot genie.

Antoniem:
• idioot

Verwant:
• genialiteit

Vertaling:
Engels: genius
Nederlands: genie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasvrou
Volgende onderwerp: glyjakkals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:08:08 UTC 2025