Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gasvrou
gasvrou [boodskap #130049] Sat, 29 February 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gasvrou
Afbreking: gas•vrou
Samestelling: gas + vrou


Selfstandige naamwoord: gasvrou
Meervoud: gasvroue
Verkleinwoord: gasvroutjie
Meervoud van verkleining: gasvroutjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat 'n gas (of gaste) ontvang en met kos en drank onthaal.

Gebruik:
• My ma is 'n uitmuntende gasvrou.

Antoniem:
• gasheer

Vertaling:
Engels: hostess, entertainer
Nederlands: gastvrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasheer
Volgende onderwerp: genie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:07:55 UTC 2025